Athene Internasionale Lughawe

Athene Internasionale Lughawe
"Eleftherios Venizelos"
Lughawegebou
IATA: ATHICAO: LGAV
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Athens International Airport S.A.
Bedien Athene, Griekeland
Ligging Spata
Gebou Hochtief, GEK Terna
Geopen 28 Maart 2001 (2001-03-28)
Spil vir
Hoogte bo seevlak 308 vt / 94 m
Koördinate 37°56′11″N 23°56′50″E / 37.93639°N 23.94722°O / 37.93639; 23.94722
Webtuiste www.aia.gr
Landkaart
ATH is in Greece
ATH
ATH
Ligging in Griekeland
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
03R/21L 13,123 4,000 Teer
03L/21R 12,467 3,800 Teer
Statistieke (2022)
Passasiers 22 728 750
Lugbewegings 213 352
Bron: AIA Statistics[1]

Athene Internasionale Lughawe (IATA: ATHICAO: LGAV) is die grootste internasionale lughawe in Griekeland wat die stad Athene en die streek Attika bedien. Dit het op 28 Maart 2001 geopen (betyds vir die Olimpiese Somerspele 2004) en is die hoofbasis van Aegean Airlines, sowel as ander kleiner Griekse lugrederye. Dit het die ou Ellinikon Internasionale Lughawe vervang. Athene Internasionaal is tans 'n lid van Groep 1 van Airports Council International (meer as 25 miljoen passasiers)[2] sedert 2021. Dit is die 15de besigste lughawe in Europa en die besigste en grootste in die Balkan.

Die lughawe het ook goedkeuring van die Europese Lugvaartveiligheidsagentskap (EASA) en die Federale Lugvaartadministrasie (FAA) ontvang om die wêreld se grootste passasiersvliegtuig, die Airbus A380, te hanteer.[3]

In 2005 en 2006 het die lughawe die Skytrax-toekenning vir die beste lughawe in Suid-Europa ontvang.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named AIA
  2. "OP 30 European Airports". Aci-europe.org. Besoek op 1 Maart 2020.
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named A380EASAFAA

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy